As jy aan Kaapstad dink, dink jy waarskynlik aan Kampsbaai en Clifton se spierwit strande. Die waarheid is dat daar soveel meer aan die anderkant van Tafeberg skuil. Hierdie boek wys vir jou bietjie meer van die Skiereiland. ‘n Vakansieromanse en avontuur wat afspeel tussen Muizenberg en Simonstad en sit ‘n paar van Kalkbaai se […]
Read MoreOns almal weet Jaco Jacobs is ‘n meester as dit kom by lekker stories, maar hierdie boek is een vir die rekords. Hy het al verskeie gesogte pryse gewen en weet presies wat kinders van hou – al is dit spaghetti tussen jou tone…. NUUS PAS BEKEND! Die Boekwinkel tussen die wolke het onlangs die […]
Read More
Peter Pan is nie sommer net ‘n outjie wat kan vlieg nie. Hy is die tikkie wonder wat toelaat dat J.M Barrie sevarhaal 100 jaar nadat dit geskryf is, steeds kinders, ouers, tieners en selfs vir ouma en oupa kan mesleurs na Nimmerland. Gaan lees meer oor hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Nederlands en […]
Read More
‘n Eerste vir Suid-Afrika en Kinderliteratuur Hierdie naweek het daar ‘n geskiedkundige fees, sy eerste verskyning gemaak. Aanlyn en veilig in vandag se algemene situasie. Daar was 3 dae van stories, onderhoude en gesprekke oor boek, boeke en nog meer boeke. Dit was ‘n absoluute fees! Webtuiste: http://www.safestivalofchildrensliterature.co.za/ Die fees loop vandag teen einde, maar […]
Read More
‘n Lekker avontuur van Zombie-tamaties, Snotzilla & gevaarlike tuinkabouters. Ek hou julle op hoogte in watter eksperiment van Professor Fungus ek myself bevind. Zombie-tamaties – oppas, hier kom ek 🍅🍅🧟 #EkLeesLAPA #wetenskap #ProfFungus Deel 1 Professor Fungus 5-in-1 (2020) Professor Fungus is een van die coolste Professore wat jy kry! Die tweeling, Jenny en Bennie, […]
Read More
Beurtkrag Resensie #3 Rowley Jefferson se Vreeslike Vriendelike Spookstories – Jeff Kinney As jy ongeveer 10 jaar oud is en dink vreemde spookstories en ander ongewone monsters skrik jou nie af nie – is hierdie boek vir jou. Hierdie stories gaan jou laat lag tot jou tande uitval. Want het jy al gedink wat […]
Read More
Tyd om te skaats (2021) – Jacolet van den berg “Tyd om te skaats” is nog cooler as die glitter op die voorblad! Wie onthou die rolskaatsbane van die 1980’s? Wel, dit was ook ‘n bietjie voor mý tyd, maar hierdie boek sal jou beslis laat wens jy kan sommer nou gaan rolskaats. Hannah se […]
Read More
Wêreld Boekedag 2021 Hierdie jaar vier ek Wêreldboekedag anders. Gaan lees gerus my meningsartikel op LitNet. Die biblioteek rus steeds in ons geheue en die kennis sal weer opstaan uit die as.
Read More
Wie skrik tog vir spoke? Nie hierdie leser nie. Hierdie maand het ek sommer 2 boeke vol spookstories gelees. Francois Bloemhof is ‘n bo-baas spookstorie skrywer en al het ek net #2 en #3 gelees, moet jy #1 beslis nie onderskat nie… Spooksoeker – François Bloemhof Hierdie spookstories is nou nie besonder grillerig nie, maar […]
Read More
Om te dans — Noreen Nolte (2017) Lisa se lewe het handomkeer verander. Sy moes Kaap toe trek om by haar eksentrieke Ouma te gaan bly in die Paarl. Terwyl haar ma gaan mode studeer in Milaan. Lisa ontdooi en skakel mettertyd goed in by haar nuwe skool, maar alles is nie pluis in die […]
Read More
Boek #1: Sterre vir die Donker – Noreen Nolte Helena, haar ouma en J.R.R. Tolkien se The Lord of the Rings. Wat het hierdie ooglopende onverwante goed met mekaar te doen en waar kom die sterre in? Goeie vrae en “all in good time” – soos hulle sê in alle goeie stories. Hierdie boek gaan […]
Read More
Gaan lees bietjie meer oor Ouma Hester. Sy doen nie die “slow life” nie.
Read More
Wêreld van Wolwe – Fanie Viljoen Na die gewildheid van weerewolwe en vampiere en allerlei ander gediertes in films en YA fiksie, is hierdie nuwe reeks in wording, beslis een vir jou moet-nog-lees-lysie. Wat is die storie? Joshua het ‘n noue ontkoming een aand na die skoolkonsert. Sy pa gaan stel ondersoek in, maar kom […]
Read More
Willem is nie ‘n gewone hond nie. Hy is n speurhond! En die 12-jarige Adriaan is sy mens. Hierdie boek is ‘n avontuur wat jou reggoor die wêreld neem en daar is 3 lekker stories, almal in 1 boek. Speurhond Willem is die eintlike rede waarom ek teen uur 10 van die 48 uur uitdaging, […]
Read More