Is jy opsoek na ‘n lekker storie of dalk ‘n gedig? Wel hierdie TWEE bundels bied jou alles. Gaan lees gerus die volle resensie op LitNet Dit is beslis ’n groot aanwins vir enige klaskamer, maar net so ’n lekker boek om tuis saam met ouers te lees of dalk iewers in ’n kombersfort met […]
Read More
Hierdie resensie is vir die laaste vyfminute voor jy jouself in ‘n boek verloor. Gaan lees die volle resensie gerus hier. Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min.
Read More
Kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika het ’n totale omwenteling ondergaan in die afgelope 40 jaar. Boeke wat vir kinders in Suid-Afrika beskikbaar is en die waarde van die karakters in hierdie boeke sal hier bespreek word. Daar sal ’n bondige oorsig gegee word oor wat van 1990 tot 2010 gepubliseer is, teenoor wat in die […]
Read More
Jeugboeke – Storm en drang: ‘n Onderhoud met Naomi Meyer van LitNet Gaan lees gerus ‘n onderhoud op LitNet oof kinder- en jeugboeke, met spesifieke verwysing na reeksboeke, soos Trompie en Saartjie. Jeugboeke se storm en drang: Onstuimige gesprekke en versugtings na tienerreekse wat die ouers onthou
Read MoreHere we are again! Come visit us again and bring the kids, big and small for a weekend of books and fun. Facebook Page
Read MoreHier is ons weer! Kom kuier gerus en bring die kinders vir ‘n hele naweek van boeke en pret. Facebook blad
Read MoreAs jy aan Kaapstad dink, dink jy waarskynlik aan Kampsbaai en Clifton se spierwit strande. Die waarheid is dat daar soveel meer aan die anderkant van Tafeberg skuil. Hierdie boek wys vir jou bietjie meer van die Skiereiland. ‘n Vakansieromanse en avontuur wat afspeel tussen Muizenberg en Simonstad en sit ‘n paar van Kalkbaai se […]
Read MoreOns almal weet Jaco Jacobs is ‘n meester as dit kom by lekker stories, maar hierdie boek is een vir die rekords. Hy het al verskeie gesogte pryse gewen en weet presies wat kinders van hou – al is dit spaghetti tussen jou tone…. NUUS PAS BEKEND! Die Boekwinkel tussen die wolke het onlangs die […]
Read More