Goue lint, my storie begint: Die mag van volwassenes se boekkeuses vir kinders Hoe kry jy ’n kind om ’n boek te lees? Maklik, die oudste truuk in die boek: “Jy mag nie hierdie boek lees nie. Hoekom? Want ek het so gesê.” Klink dit bekend? Dit is hoe volwassenes mag uitoefen oor boekkeuses vir […]
Read More
LitNet Rubriek oor kinderliteratuur Hoeveel keer het jy al gehoor: “Hoe oud moet ek wees om daardie boek te lees?” of wat van “Vir watter ouderdom is hierdie boek geskik?” Dit is seker die mees algemene vrae oor kinderboeke, maak nie saak waar in die wêreld jy jou bevind nie. Dit is ook die moeilikste […]
Read More
Is jy opsoek na ‘n lekker storie of dalk ‘n gedig? Wel hierdie TWEE bundels bied jou alles. Gaan lees gerus die volle resensie op LitNet Dit is beslis ’n groot aanwins vir enige klaskamer, maar net so ’n lekker boek om tuis saam met ouers te lees of dalk iewers in ’n kombersfort met […]
Read More
Hierdie resensie is vir die laaste vyfminute voor jy jouself in ‘n boek verloor. Gaan lees die volle resensie gerus hier. Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min.
Read More
Kinder- en jeugboeke in Suid-Afrika het ’n totale omwenteling ondergaan in die afgelope 40 jaar. Boeke wat vir kinders in Suid-Afrika beskikbaar is en die waarde van die karakters in hierdie boeke sal hier bespreek word. Daar sal ’n bondige oorsig gegee word oor wat van 1990 tot 2010 gepubliseer is, teenoor wat in die […]
Read MoreHere we are again! Come visit us again and bring the kids, big and small for a weekend of books and fun. Facebook Page
Read MoreHier is ons weer! Kom kuier gerus en bring die kinders vir ‘n hele naweek van boeke en pret. Facebook blad
Read More
Peter Pan is nie sommer net ‘n outjie wat kan vlieg nie. Hy is die tikkie wonder wat toelaat dat J.M Barrie sevarhaal 100 jaar nadat dit geskryf is, steeds kinders, ouers, tieners en selfs vir ouma en oupa kan mesleurs na Nimmerland. Gaan lees meer oor hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Nederlands en […]
Read More
Nuwe jaar, nuwe dinge! Die plan is om elke maand ‘n boekuitdaging op Instagram te doen. Ek daag myself uit om ‘n bepaalde aantal boeke in ‘n spesifieke tyd klaar te lees. Jy is welkom om ook vir jouself uitdagings te stel – kom ons lees leeker saam! Weereens dit is die plan om […]
Read More
Gaan loer bietjie na hierdie 2 boeke vir die feite en sommer ook die lawwe vyte…
Read More
Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September – 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek […]
Read MoreIndien jy dalk jou werk daardie ekstra glans wil gee, gaan loer hier: www.kdlanguageservices.co.za Karli Durr behoort jou met alles van spel en tikfoute tot redigering te kan help.
Read More
Hans Christian Andersen So wat weet ons nou regtig van die man wat hierdie bekende sprokies geskryf het? Gaan lees ‘n bietjie hier. So what do we really know about the man behind the famous fairy tales? Go have a look. What do we really know about the Ugly Duckling? by Anke S. Theron
Read More
Hans Christian Andersen Iets interessant en anders…Gaan lees ‘n bietjie oor die man agter Die Lelike Eendjie. Something interesting & different…go read a bit about the man behind The Ugly Duckling. The Ugly Duckling had ADHD / ASD by Anke S. Theron
Read More
So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af? Dit is ‘n goeie vraag… Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap – LitNet Lesersindruk
Read More